Alles Vir My  VIDEO
Kyknet  VIDEO

Met name soos Koos Kombuis, Lize Beekman, Coenie de Villiers, Jürgen von Wechmar, Harold Schenk en Melissa van der Spuy wat saam gewerk, of insette gelewer het, is dit geen wonder hoekom die nuwe talent in Afrikaanse musiek, Leon Schoeman, se debuut album soveel verwagtinge skep… MEER

Wen 'n gratis konsert vir jou skool! Vir al die inligting en reëls - KLIK HIER !

Leon se langverwagte debuut album "Judas en die joker" is nou landwyd beskikbaar by jou gunsteling musiek handelaar soos Look & Listen asook op Kalahari.net. KOOP DIT NOU